***Click here for the English version

Individue kan direk na KONTAK ONS gaan en dit gebruik om items deur te stuur.

DIE GEBEURTENIS SAL DAN SO GOU DOENLIK/MOONTLIK GELAAI WORD.

Dit is verkieslik dat  ‘n organisasie, vereniging of groep een van sy eie  lede aanwys om direk gebeurtenisse op die kalender te laai.  Dit is werklik maklik en word gedoen deur ’n E-pos na ons te stuur deur op   KONTAK ONS op die menu te klik en dan d.m.v. die E-pos gerief, die organisasie, vereniging of groep se kontak besonderhede aan ons te verskaf.  Kleinmond Kalender sal dan so spoedig moontlik met die organisasie, vereniging of groep in verbinding tree.


February  2012
S M T W T F S
   
  1 2 3 4
5 6 7 8 9 10 11
12 13 14 15 16 17 18
19 20 21 22 23 24 25
26 27 28 29  

Teken in op
Kleinmond Kalender
Nuusbrief!

* = required field