Die doel van die KLEINMOND BELASTINGBETALERSVERENIGING is om na die belange van die belastingbetalers van Kleinmond om te sien en as doeltreffende skakel tussen die belastingbetalers, permanente inwoners en die Stadsraad te dien en sodoende samewerking tussen die gemeenskap en die Raad te bevorder.
Alle belastingbetalers en permanente inwoners in die dorpsgebied van Kleinmond mag aansoek doen om lidmaatskap.
Jaarlikse ledegelde, soos van tyd tot tyd deur die Algemene Jaarvergadering bepaal, is betaalbaar.
Verdere skakels waarop jy kan kliek is:



